Leesplan inligting

In Jesus Is Jy...Voorbeeld

In Jesus Is Jy...

DAG 22 VAN 29




Oordenkingsvrae:


1.  Om 'n aangenome kind van God te wees, beteken dat Hy jou nooit kan verloën nie, ongeag wat jy gedoen het of wat jy mag doen. Glo jy dat dit waar is? Hoekom of hoekom nie?


2.   Wat beteken dit om 'n kind van God te wees? Vind jy vertroosting in hierdie waarheid? Hoekom of hoekom nie?


3.   Waarom het God ons gekies om sy volk te wees? Wat vra Hy van ons om te doen noudat ons as Syne gekies is?


4.   Hoe gee dit jou vandag vrede in jou lewe om te weet dat jou burgerskap in die hemel is?


5.   Is jy vertroos, of gefrustreerd, omdat jy weet dat God elke besonderheid en aksie in jou lewe ken? Waarom is dit goed dat God alles van jou weet?





Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

In Jesus Is Jy...

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid