Daaglikse AanbiddingVoorbeeld
![Everyday Worship](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2603%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Maak Tyd
Daar is daagliks soveel dinge wat ons aandag in verskillende rigtings trek. Die televisie roep jou om vir ure daarna te kyk, jou iPad en rekenaar skree om jou aandag. Jou huiswerk hoop op en vriende wil kuier. Jou spanmaats maak staat op jou en jou ouers vereis dat jou huistake gedoen word. Voor jy kan keer, is al jou tyd daarmee heen.
Daar is soveel dinge wat aanspraak maak op jou tyd en aandag. Take en mense baklei om jou aandag en aanbiddingstyd. In sulke oomblikke is dit soms baie maklik om die Here op die agtergrond te skuif totdat jy iewers weer tyd het.
Dit is egter ons verantwoordelikheid om seker te maak dat dit nie gebeur nie. Ons kan nie 'n almagtige God afgradeer na 'n stokperdjie, iets waaraan ons net in ons vrye tyd aandag gee, nie. Ons behoort Hom op die voorgrond van ons gedagtes en aksies te hou. Ons moet die Here midde-in ons visie hou, alle ander dinge in ons lewens moet aan Hom ondergeskik wees.
Ware aanbidding is 'n volledige, algehele oorgawe aan die grootheid van God. Dit moet gedoen word met alles wat ons het en alles wat ons is.
Aangaande hierdie leesplan
![Everyday Worship](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2603%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Om God te aanbid, is soveel meer as om net liedere in die kerk te sing. Aanbidding behoort te wees hoé ons lewe. In hierdie leesplan gaan ons ontdek hoe dit lyk om God te aanbid in ons daaglikse lewens.
More
Verwante Leesplanne
!['n Lewenswyse van Aanbidding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F14454%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
'n Lewenswyse van Aanbidding
![Ware Aanbidding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12819%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ware Aanbidding
!['n Passie vir Aanbidding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12034%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
'n Passie vir Aanbidding
![Wat Is Aanbidding: Oordenkings Van "Time of Grace"](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2752%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Wat Is Aanbidding: Oordenkings Van "Time of Grace"
![God Se Plan Vir Jou Lewe](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11674%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
God Se Plan Vir Jou Lewe
![Om God Te Aanbid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3911%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om God Te Aanbid
![Goddelike Leiding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3670%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Goddelike Leiding
![Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11397%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God
![Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3841%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper
![Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12737%2F320x180.jpg&w=640&q=75)