'n Passie vir Aanbidding

'n Passie vir Aanbidding

5 Dae

Hierdie 5-dag leesplan neem jou deur Psalm 63 en verduidelik Dawid se passie vir aanbidding. Jy sal leer dat ons lewende offers is wat God heelhartig, vrylik en passievol moet aanbid. Dawid het God aanbid, omdat hy geweet het hoe lief God hom gehad het. Dawid se gewaarwording van die diep liefde van God, was die bron van sy passie vir God. Hierdie leesplan sal jou aanmoedig om 'n passie vir aanbidding te hê.

Baie dankie aan Jeff Wells, in vennootskap met El Centro Netwerk, wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.jeffhwells.com and http://elcentronetwork.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid