SielsontgiftigingVoorbeeld
Wanneer dit kulturele skade aanbetref, is die slotsom dat ons van sonde en die dinge wat sonde kan veroorsaak, moet vlug. Ons moet eerder daarna streef om rein te leef. Streef na die dinge wat vir God saakmaak in plaas van dinge wat vir andere saakmaak.
Waarop moet jy begin fokus om jou te help om nader aan Christus te kom?
Waarop moet jy begin fokus om jou te help om nader aan Christus te kom?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church