SielsontgiftigingVoorbeeld
Nog 'n manier om skadelike verhoudings te hanteer is om dit te beëindig. Die Bybel is vol voorbeelde van mense wat hulself van skadelike verhoudings afgesny het, byvoorbeeld die geval van Josef en Potifar se vrou in Genesis 39.
In watter omstandighede voel jy dis noodsaaklik om 'n skadelike verhouding te beëindig?
In watter omstandighede voel jy dis noodsaaklik om 'n skadelike verhouding te beëindig?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church