SielsontgiftigingVoorbeeld
Wanneer ons alles deur middel van die Woord van God en die reinheid van sy waarheid interpreteer, sal ons agterkom dat daar baie dinge is wat mense doen wat ons nie regtig nader aan God bring nie. Dit is hoekom dit so belangrik is om alles aan die Woord van God te toets, want die Bybel bevat die absolute waarheid. Die Woord van God moet ons gids wees.
Hoekom dink jy is dit so moeilik om kultureel skadelike dinge vandag uit die samelewing te filtreer?
Hoekom dink jy is dit so moeilik om kultureel skadelike dinge vandag uit die samelewing te filtreer?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church