SielsontgiftigingVoorbeeld

Die Woord van God gee ons 'n baie belangrike opdrag wat ons almal ter harte moet neem en gehoorsaam. Daardie opdrag is om elke geleentheid wat ons kry lewegewende woorde teenoor andere te spreek.
Tot wie moet jy lewegewende woorde begin spreek? Hoe gaan jy dit doen?
Tot wie moet jy lewegewende woorde begin spreek? Hoe gaan jy dit doen?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Om na God te Luister

Vir Nuwe Volgelinge Van Jesus - 30 Bybelstudies

Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou
