SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 11 VAN 35

Moenie toelaat dat die skadelike woorde wat ander vir jou sê, jou innerlike beïnvloed nie. Inteendeel, beveilig jou hart teen dié woorde en gebruik die kanse wat jy kry om woorde wat lewe gee uit te spreek.

Hoekom dink jy sê ons meer skadelike woorde as woorde wat lewe gee, al is dit nie ons bedoeling nie?
Dag 10Dag 12

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church