SielsontgiftigingVoorbeeld
Ons word soms verlam deur irrasionele vrees dat iets ergs mag gebeur. In plaas daarvan dat ons in geloof lewe, lewe ons in vrees. Hierdie skadelike vrese kan ons lewens strem en ons van ons vreugde beroof. Hierdie week gaan jy lees wat die Woord van God te sê het oor skadelike vrese en hoe ons dit in die gesig moet staar.
Hoe ervaar jy dat giftige vrese jou aksies en gedagtes beïnvloed?
Hoe ervaar jy dat giftige vrese jou aksies en gedagtes beïnvloed?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church