SielsontgiftigingVoorbeeld
Ons behoort nie net lewegewende woorde tot andere te spreek nie, maar ook tot ons eie omstandighede en onsself. Die skadelike woorde wat ons onsself mee aanspreek kan van die gevaarlikste woorde wees.
Watter soort skadelike woorde spreek jy tot jouself? Watter stappe moet jy neem om daarmee op te hou?
Watter soort skadelike woorde spreek jy tot jouself? Watter stappe moet jy neem om daarmee op te hou?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church