SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 13 VAN 35

Elke keer as jy iets positief oor iemand anders dink, moet jy dit vir hulle sê. Dit moet een van ons lewensreëls word, aangesien dit ons sal help om gemakliker daarmee te wees om lewegewende woorde te spreek.

Beskryf 'n geleentheid waar jy bemoedig en opgehef gevoel het as gevolg van die krag van positiewe, lewegewende woorde.
Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verwyder. Hierdie 35-dag leesplan sal jou help om vas te stel wat aan jou siel knaag en wat jou verhoed om die persoon te wees waarvoor God jou geskape het. Jy sal uit die Woord van God leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel aangryp.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church