In Die BeginVoorbeeld
Memoriseervers:
"Toe het God gesê: 'Laat daar lig wees!' en daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei."
Genesis 1:3-4
Uitdaging vir die week:
Bring hierdie week tyd deur om God se skepping te geniet. As jy kan, bestee tyd weg van enigiets wat deur die mens gemaak is. Luister na die geluide van die natuur. Geniet sy skepping sonder om dit met ‘n foto vas te lê. Wat leer jy van God deur die skepping waar te neem?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/