In Die BeginVoorbeeld

In Die Begin

DAG 16 VAN 43

Memoriseervers: 

"Die wet het bygekom om die oortredinge nog meer te maak; en hoe meer die sonde geword het, hoe oorvloediger het die genade geword. Die doel was dat, soos die sonde deur die dood heerskappy gevoer het, die genade deur die vryspraak ook heerskappy kan voer en tot die ewige lewe kan lei deur Jesus Christus ons Here."

Romeine 5:20-21


Uitdaging vir die week:

Die slang het iets wat God aan Eva gesê het, geneem en dit verdraai. Hy het veroorsaak dat sy God se opdragte bevraagteken. Wat kan ons doen om die leuens van die vyand te beveg? Hy fluister dikwels “halwe waarhede” aan ons en laat ons God se beloftes of opdragte bevraagteken. Wat kan ons doen om teen hierdie aanvalle te baklei en standvastig te staan in ons geloof en oortuigings?

Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

In Die Begin

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  https://lovegodgreatly.com/afrikaans/