21-Dae van Gebed vir Vriende Voorbeeld

21-Days of Praying for Friends

DAG 20 VAN 21

Gebedsgids

Psalm 67:2-3

"Mag God ons genadig wees en ons seën, mag Hy tot ons redding verskyn, sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, sy reddende krag onder alle nasies."

Gebed:

Vader, u koninkryk is vir ewig en U regeer oor alles. Ek vra dat U genadig sal wees teenoor _____________________ sodat hy/sy U kan leer ken en die krag van u verlossing. Nader tot _______________________ sodat hy/sy tot U kan nader. Ek pleit by U dat U u Woord sal openbaar, u weë bekend sal maak en sy/haar hart sal verander. 

Dag 19Dag 21

Aangaande hierdie leesplan

21-Days of Praying for Friends

Dis dikwels vir ons moeilik om die evangelie met vriende te deel. Ons word óf deur vrees oorweldig, óf weet nie wat om te deel nie. Ons het almal 'n sielelas nodig om ons verlore vriende vir Christus te bereik. Hierdie is 'n 21-dae oordenking wat ons help om spesifiek na te dink oor Skrifgedeeltes wat verband hou met evangelisasie, en dit gaan gepaard met 'n kort gebed vir elke dag.

More

Ons wil graag New City Delhi bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: http://www.newcitydelhi.com