BidVoorbeeld
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Voel jy ooit of God ver weg is of dat Hy weier om na jou te luister? Jy is nie alleen nie. Die profeet Jeremia het ook so gevoel. Gebed kan ook 'n uitlaatklep vir ons vrese en twyfel wees. As jy vandag twyfel of vrees, praat met God daaroor.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church