BidVoorbeeld
Jabes se naam sou verlore gegaan het saam met soveel ander name in die Bybel as dit nie vir sy groot gebed was nie. Vertrou my met meer! Vergroot my grondgebied! Gee vir my in oorvloed! Bid Jabes-grootte gebede vandag. Wees spesifiek en bid groot!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church