BidVoorbeeld
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
God het 'n saak op Nehemia se hart gelê. Nehemia het sy hartseer oor die verwoesting van sy tuisdorp se mure laat insink, daarna het hy hartstogtelik gebid en God vir sy guns gevra om hom toe te laat om deel van die verandering te wees. Bid vandag vir 'n saak na aan jou hart en vra God om jou te help om die oplossing te lei.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More