BidVoorbeeld

Pray

DAG 22 VAN 24

Onderskeidingsvermoë is 'n belangrike gawe wat die Heilige Gees vir ons gee. Ons almal het goeie oordeelsvermoë nodig. Bid dat God vir jou 'n duidelike beeld sal gee van iets wat vir jou onduidelik is. Bid dat Hy jou sal help om te kan waarneem wat in jou huidige situasie heerlikheid aan Hom sal bring.

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church