BidVoorbeeld
Sê nou God sou enige wens laat waar word, sou jy vir wysheid vra? Salomo het. Die Bybel belowe in Jakobus 1 dat God wysheid sal gee wanneer jy daarvoor vra. Dink na oor 'n gebied in jou lewe waar jy werklik God se wysheid nodig het en vra Hom daarvoor.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church