BidVoorbeeld

Die manier waarop ons lewe, moet gekenmerk word deur Christus se werk in ons — op dieselfde manier wat 'n boom uitgeken kan word aan die vrugte wat hy dra. Bid vandag dat jy 'n lewe wat Jesus waardig is, kan leef. Bid dat die kerk Jesus sal eer en die wêreld sal wys hoe werklik Jesus is.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Verwante Leesplanne

Hou Van Jesus

As ek weer kon sê

Kaalvoet Sielsgedagtes

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Aanklag

Skeppingsdoel van die Mens

GAAN JY HOM MIS?

Stand van Geregtigheid
