BidVoorbeeld
Dit is baie moeiliker om God se wil te doen, as om te weet wat dit is. Soek vandag in gebed na God se wil. Sê dan vir God dat jy sy wil bo joune sal doen. Hierdie is 'n gevaarlike gebed! Maak seker dat jy dit bedoel.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church