BidVoorbeeld

Pray

DAG 15 VAN 24

Die wêreld het nodig om Jesus deur sy kerk te sien. Bid vir volharding en bemoediging vir die kerk en dat ons gesindheid en aksies God sal verheerlik. Bid vir uitbreiding en groei in ons gemeenskap en regoor die wêreld.

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church