BidVoorbeeld

Jy was sekerlik al in baie donker plekke — maar nog nooit in die maag van 'n walvis nie. Enige situasie is die regte situasie om jou hart voor God uit te stort. Dink aan iets diep en donker wat op jou hart lê en roep uit na God met 'n desperate, eerlike pleidooi na redding.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church