BidVoorbeeld
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
In ons moderne wêreld, lyk dit nie dieselfde om jou vyande in die gesig te staar as wat dit in Hiskia se tyd gelyk het nie, maar ons kan net soos hy, om bevryding bid. As jy nie tans omsingel voel nie, bid vir die mense in die wêreld wat God se verlossing broodnodig het — vir die mense in jou gemeenskap wat bevryding van 'n sondige leefstyl of verslawing nodig het, of vir die mense oor die wêreld heen wat in fisieke gevaar is.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Pray](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1554%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More