Leesplan inligting

Getroue LiefdeVoorbeeld

Getroue Liefde

DAG 22 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. In sy geduld, gee God vir Israel die geleentheid om tot inkeer te kom. Wat wys dit vir ons van sy karakter? 

2. Is God kwaad of hartseer oor Israel se sonde? 

3. Waarvan is die mense seker dat God vir hulle sal doen as hulle tot inkeer kom, selfs al bring God oordeel oor Israel?

4. God bestraf Israel omdat haar liefde na ander gode toe gedraai het. Hoekom is God se jaloesie geregverdig? 

5. Wat begeer God meer van sy mense as offerandes? Hoe kan jy jou aksies en jou hart in lyn met God bring? 

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Getroue Liefde

Getroue liefde. Verbondsbelofte. Ewige verbintenis. Dit beskryf nie net God se verhouding met sy mense nie, maar ook Hosea se verhouding met sy vrou, Gomer. Toe God se mense van Hom weggedraai het, kon Hy sy rug op hulle...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid