Getroue LiefdeVoorbeeld

Getroue Liefde

DAG 43 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe wys die boek Hosea vir ons die wysheid van God? Hoe verskil God se wysheid van menslike wysheid?

2. Op watter maniere wys Hosea vir ons dat God se weë beter is as ons s'n?

3. Hoe wys die boek Hosea vir ons God se karakter? Watter aspekte van God se karakter is die mees opvallendste in die boek Hosea? 

4. Hosea wys vir ons die lengtes waartoe God sal gaan om Israel te verlos. Doen God vandag vir ons dieselfde? Hoe het jy sy hand van verlossing in jou eie lewe gesien? 

5. Hoe wys die boek Hosea vir jou God se getroue liefde?

Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Getroue Liefde

Getroue liefde. Verbondsbelofte. Ewige verbintenis. Dit beskryf nie net God se verhouding met sy mense nie, maar ook Hosea se verhouding met sy vrou, Gomer. Toe God se mense van Hom weggedraai het, kon Hy sy rug op hulle gekeer het. In plaas daarvan het Hy sy getroue liefde gestuur. Hosea herinner ons dat God sy verbond hou. Sy getroue liefde streef na sy mense en sy beloftes bly standvastig.

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com