MOTION X: 'n Aktiewe GeloofsleweVoorbeeld
Dikwels weerhou ons perspektief van die lewe ons daarvan om te beleef wat God vir ons het. Dis maklik om onderworpe te wees aan wat ander mense van ons glo. Byvoorbeeld: "Ek weet hoe hy of sy voorheen was en daar is geen manier hoe hulle God kan dien nie."
Ons lewens kan ook beperk wees deur 'n onakkurate siening van God en sy perspektief teenoor ons. Ons siening van God sal uiteindelik bepaal hoe ons Hom ervaar. As ons dink dat God vir ons kwaad is, sal ons Hom uit weerwraak dien.
As ons egter verstaan wie God is en hoe lief Hy ons het, sal dit 'n vreugde wees om Hom te dien. God verander ons perspektief en laat toe dat ons die wêreld deur sy oë sien. Ons dien ander nie as gevolg van wie ons is nie, maar as gevolg van wat God vir ons gedoen het.
Aangaande hierdie leesplan
'n Geslag van studente wat hulle geloof dag-vir-dag uitleef, sou die wêreld verander. "Living in MOTION" begin deur te leer hoe God jou geskep het, hoe om in leierskap te groei en te dien, en om die visie te sien wat God vir jou het om 'n verskil te maak. "Living in MOTION" is deur "Highlands Students" geskep. Hulle is die studentebediening van die "Church of the Highlands" en rus studente toe om elke dag vir Jesus te leef.
More