Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld

Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit

DAG 30 VAN 30

Jesus is die "Prins van Vrede", want slegs deur Hom kan die mens God se goedheid en vrede op aarde ervaar. Dank God, deur sy Geliefde Seun, dat die vrede van God slegs deur sy Seun, en op geen ander manier nie, na elke hart en nasie op aarde kan kom. Geeneen onder ons kan ooit goedheid teenoor God hê as ons nie na sy Seun wil luister nie. Die enigste weg na vrede en verlossing en krag, en na alles wat God in die vorm van seënwense en seëninge vir ons individueel en vir die hele wêreld het, is in die Seun van die Mens.

Wanneer die frase, "die Passie van ons Heer" gebruik word, beteken dit die verheerliking van vrede en mag en geduld.

OORDENKINGSVRAE:
1. Op watter maniere probeer ek vrede met God maak sonder om deur sy Seun te gaan?
2. Is my vrede passievol of traag?

Aanhalings is geneem uit "He Shall Glorify Me", © Discovery House Uitgewers.
Dag 29

Aangaande hierdie leesplan

Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit

"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.

More

Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting