YouVersion Logo
Search Icon

kykNET Lydenstyd Gids 2023Sample

kykNET Lydenstyd Gids 2023

DAY 11 OF 39

Week 1: Nederigheid

Dag 7: Hersieningsgebed

Oggend:

  1. Vra die Here om jou te herinner aan die week se belewenisse. Vertrou jou ervarings.
  2. Lees weer die teks van die week. Kyk deur jou notas.
  3. Gaan terug na die ervaring wat deur die week by jou gebly of vir jou uit gestaan het. Lees weer deur daardie oordenking en oefening. Praat met God oor jou ervaring.

Aand:

  1. Waar het ek God se teenwoordigheid ervaar?
  2. Hoe word ek genooi om meer nederig te wees?

Scripture

Day 10Day 12

About this Plan

kykNET Lydenstyd Gids 2023

Jy word genooi om die saligsprekinge van Jesus in jou lewe in te werk. Die Lydenstyd is dus ‘n tydperk om jou te vereenselwig met Jesus se lewe in lyding. Die saligsprekinge nooi ons om, saam met Jesus, op ‘n nuwe manier te lewe in ‘n wêreld van angs, vrees, onsekerheid en lyding. Dit is die pad wat min kies, maar Jesus het. Ons volg Hom deur lyding, na saligheid.

More