YouVersion Logo
Search Icon

Die Belangrikheid Van GebedSample

Die Belangrikheid Van Gebed

DAY 30 OF 43

Memoriseervers:

Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.

Psalm 51:12


Uitdaging vir die week:

Maak hierdie week jou hart oop teenoor God in jou gebedstyd. Fokus op lofprysing, om dinge na God toe te bring en op belydenis. Dank Hom vir wat Hy in jou lewe doen, bely die sondes waarmee jy worstel en vra vir hulp in die areas van jou lewe waar jy leiding, krag of wysheid benodig. 

Scripture

Day 29Day 31

About this Plan

Die Belangrikheid Van Gebed

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.

More