Die Belangrikheid Van GebedSample
Oordenkingsvrae:
1. Waarom sou God sommige van ons gebede met 'n "Nee" verhoor? Wat moet ons reaksie wees wanneer God “Nee” sê?
2. Wat het jy geleer uit Hanna se verhaal in 1 Samuel 1:1–20? Hoe het Hanna se gebed 'n rol gespeel in God se reaksie?
3. Wat moet ons doen terwyl ons op die Here wag om ons gebede te verhoor?
4. Wat kan ons oor gebed leer uit Elia se verhaal in 1 Konings 18? Watter deel het jou die meeste opgeval? Waarom?
5. Hoe bemoedig Efesiërs 3:20 jou in jou gebedslewe? Hoe of wanneer het jy God dit sien doen?
About this Plan
As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.
More