Hartseer Happe: Twyfel OnthulVoorbeeld
![Grief Bites: Doubt Revealed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F954%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ek hoop dat jy hier aangemoedig is om voortdurend God se hart op te soek. Verder wil ek jou aanmoedig om elke dag aan jou vertroue in die Here te bou.
Jy kan heeltemal seker wees dat Hy opreg omgee oor elke deeltjie van jou lewe. Hy gee opreg om oor jou verhoudings en jou omstandighede. Hy gee opreg om oor jou toekoms.
Hy het groot planne vir jou en kan enige situasie of omstandigheid waarin jy is ten goede gebruik ... selfs jou twyfel. Aangesien jy God toegelaat het om jou twyfel te help oorkom, kan jy genade betoon aan ander wat twyfel en kan jy hulle help.
Kies vandag om jou vriendskap met God te koester. Daar is geen beter verhouding op aarde nie.
Ons wil almal graag vir Jesus as ons beste Vriend hê.
Hy is absoluut lojaal, liefdevol, goed, bestendig, betroubaar ... ’n ware Vriend! Sy bediening op aarde het bewys dat Hy oor die fynste besonderhede van ons lewens opreg omgee. Hy het altyd gebroke harte geheel, gebroke siele vertroos, siekes genees en Hy begeer dat almal na Hom toe sal kom.
As jy begeer om jou twyfel ten volle te oorkom en om Jesus as jou beste Vriend en Here te nooi, bid eenvoudig hierdie gebed:
“Liewe, kosbare Jesus, ek bely dat ek ‘n sondaar is. Here, ek is gebroke. Vergewe asseblief al my sondes en kom woon in my hart as my Here en Redder. Maak my van hierdie oomblik af u kind. Maak my asseblief heel en genees my. Ek gee my lewe aan U. Dankie dat U my verlos. In die Naam van Jesus. Amen!”
As jy hierdie gebed gebid het, is jy welkom in God se familie!
Die lewe kan soms baie moeilik wees, maar God is daar met elke tree! Hy gee opreg om oor enige omstandighede wat ons kan seermaak of wat ons kan versoek om te twyfel. Gaan na Hom toe in elke situasie waardeur jy moet gaan. Hy GEE OM ... en Hy het jou baie lief!
‘n Spesiale gebed vir jou:
“Hemelse Vader, baie dankie vir elke persoon wat hier gelees het. Here, ek bid vir ‘n baie spesiale seën op elkeen se lewe. Ek vra U, Vader, om hulle in enige en elke situasie van twyfel te help. Gee aan hulle ‘n ekstra maat van u wonderlike genade om u hart op te soek en om waarlik te besef dat u hart so baie goed is! Seëninge vir elke persoon ... en stort u groot guns oor hulle uit! Bring opregte genesing in elkeen van hulle lewens en omstandighede.
In die kosbare Naam van Jesus. Amen.”
Vir verdere bemoediging, kan jy my Faceboekblad besoek by:
www.facebook.com/GettingYourBreathBackAfterGrief en kyk ook na www.griefbites.com.
Daar is ook twee ander “YouVersion”-leesplanne: Grief Bites: A New Approach To Growing Through Grief en Grief Bites: Finding Treasure Through Hardships ( Hartseer Happies: ‘n Nuwe Benadering tot Groei Deur Hartseer en Hartseer Happies: Vind Skatte in Teenspoed)
Wees geseënd! Jy het groot waarde en God het groot planne vir jou lewe!

Aangaande hierdie leesplan
![Grief Bites: Doubt Revealed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F954%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Sukkel jy met hartseer? Twyfel jy oor God se goedheid wanneer die lewensstorms om jou woed? Ondervind jy lusteloosheid of verwarring in jou Geestelike wandel? Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om enige twyfel wat in jou hart mag wees uit te wys. Verder sal dit jou help om twyfel te gebruik as ‘n sein om nader na God se hart te groei.
More
We would like to thank Grief Bites for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com
Verwante Leesplanne
![Hoe Om Deur Lyding Te Werk En Sterker Daaruit Te Kom](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4813%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om Deur Lyding Te Werk En Sterker Daaruit Te Kom
![Oorwinning Deur Middel Van Swakheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3594%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oorwinning Deur Middel Van Swakheid
![Om Die Mense Wat Ons Seermaak Te Vergewe](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3595%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om Die Mense Wat Ons Seermaak Te Vergewe
![Hartseer Oorlewende](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1218%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hartseer Oorlewende
![Bloedsuiers in Verhoudinge](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11873%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bloedsuiers in Verhoudinge
![Hoe Gaan Dit Met Jou Siel?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3334%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Gaan Dit Met Jou Siel?
![Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1286%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede
![Almal wil wen, maar niemand wil wag nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4436%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Almal wil wen, maar niemand wil wag nie
![Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54537%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)