Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld
Jesus was 'n man van smarte wat baie goed met hartseer vertroud was. As jy dink niemand kan jou hartseer of dit waardeur jy gaan, verstaan nie ... Jesus kan.
Hy het groot hartseer en lyding op aarde ervaar ... die dood van geliefdes ... verwerping ... verraad ... om beskinder en leuens oor vertel te word ... om fisiek aangerand te word ... om verkeerdelik beskuldig te word ... en het uiteindelik 'n gewelddadige dood gesterf, wat Hy nie verdien het nie ... alles as gevolg van sy groot liefde vir ons.
Praat van ware LIEFDE!
Die beste nuus is dat Hy altyd vir jou daar is in jou ervaring van hartseer.
Hy sal jou nie verlaat of jou in die steek laat nie. Nooit nie. Hy kan Hom werklik met jou hartseer vereenselwig. Gee jouself vandag aan sy hart, liefde en genade oor ... en elke dag.
Niemand kan jou hartseer so goed of so intiem soos Christus verstaan nie.
Hy voel regtig jou pyn!

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com