Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te GroeiVoorbeeld
Wanneer jy droefheid ervaar, kan verhoudinge daaronder ly. Woorde kan in die hitte van die oomblik geuiter word, blaam kan behoorlik of onbehoorlik geplaas word, en onbedoelde verwerping kan voorkom as gevolg van die droefheid en kan hartverskeurend wees.
Wanneer ons vir iemand wat ons liefhet, kwaad word, is dit baie makliker om te fokus op een voorval waarin jy seergekry het, eerder as al die goeie dinge van die persoon en die verhouding as 'n geheel.
Vra jouself vandag af wat jy kan doen om 'n vredemaker in al jou verhoudinge te wees.
Werk vandag na die beste van jou vermoë aan jou verhoudinge. Wees nederig, liefdevol, medelydend en vriendelik. Vra om verskoning waar nodig. Doen jou bes om begrip te toon.
Hartseer is moeilik en verg baie harde werk. Leun op mekaar, moenie jouself isoleer of van mekaar af wegdryf nie.
Mense is skatte en verhoudinge is seëninge!
Die lewe sal nie altyd wees hoe dit vandag is nie ... genesing neem egter tyd.
Wees 'n vredemaker sover as wat dit van jou afhang, wees lief vir ander en betoon medelye, barmhartigheid en empatie aan almal wat deel van jou lewe is.

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie plan is 'n 60-dag nuwe benadering tot herstel van droefheid. As jy groot verlies ervaar het, sal hierdie plan jou bedien en 'n vars perspektief bring oor hoe God Homself aan jou wil openbaar en jou help om sy liefde te ervaar.
More
We would like to thank Bobby Bressman, Kim Niles, and Kelli Bressman-Horn for providing this plan. For more information, please visit: www.griefbites.com