Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 23 VAN 43

Memoriseervers:

"Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom."

Hebreërs 10:24-25

Uitdaging vir die Week:

Ruim elke dag 'n spesifieke tyd in vir gebed. Fokus daarop om nie net vir jou behoeftes en dié van jou gesin te bid nie, maar ook vir jou gemeenskap en die wêreld. Probeer om verskillende vorme van gebed deur die week in te sluit, soos danksegging, voorbidding of aanbidding.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in die Woord van God gegrond kan word. Ontdek hoe om jou kinders te vorm, te koester en lief te hê op ‘n manier wat die hart van God weerspieël.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans