Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma'sVoorbeeld

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

DAG 22 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan jy vandag Jesus se liefdevolle aandag en bekragtiging weerspieël in jou interaksies met jou kinders?

2. Wat is 'n paar lewegewende woorde wat jy vandag vir jou kinders of geliefdes kan sê om hulle aan te moedig en op te bou in hul geloof en lewe?

3. Op watter maniere kan jy God se liefdevolle vrygewigheid in jou daaglikse lewe wys en hoe kan dit diegene rondom jou, veral jou gesin, raak?

4. Hoe kan jy vandag vir jou kinders 'n kanaal van God se vertroosting wees en vir hulle sy liefde deur jou dade en woorde wys?

5. Wat is 'n paar maniere waarop jy jou kind kan help om God se teenwoordigheid en werk in sy of haar daaglikse lewe te erken en te waardeer?

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Moederskap Vol Genade - 43 Dae van Bemoediging vir Ma's

Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Leer hoe om ‘n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl jy ‘n evangelie-gesentreerde huis bou waar kinders in die Woord van God gegrond kan word. Ontdek hoe om jou kinders te vorm, te koester en lief te hê op ‘n manier wat die hart van God weerspieël.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans