’n Lewe van gebedVoorbeeld

’n Lewe van gebed

DAG 6 VAN 7

Gebed is nie altyd maklik nie

Dit is die wetgeleerde se antwoord op Jesus se vraag oor wat die grootste gebod is. ’n Mens moet God dus liefhê sonder voorbehoud. So ’n persoon moet bid soos God van sy kinders verwag.

Dit verg ’n hele hart om effektief te bid, net soos dit ’n hele hart verg wat God se gebooie vreugdevol en volkome onderhou. Omdat dit ’n mens in sy geheel verg om te bid, is dit nie altyd ’n maklike taak nie. Gebed is baie meer as om vinnig op jou knieë te gaan en ’n paar woorde te sê. Gebed is goddelik.

Here, ek besef vandag weer gebed is nie maklik nie. U vra alles van my wanneer ek in gebed tot U nader. Help my asseblief bid. Amen.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

’n Lewe van gebed

“God seën die bidder wat met sy hele wese bid. Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.” Dit is E.M. Bounds se aanmoediging vir jou om elke dag te bid. In hierdie sewe kort en kragtige gedagtes oor gebed herinner hy jou hoe belangrik gebed is wanneer jy Goddelike leiding soek om wyse besluite te neem.

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cumbooks.co.za/