’n Lewe van gebedVoorbeeld

’n Lewe van gebed

DAG 5 VAN 7

Die Gees se genadige aanraking

God seën die bidder wat met sy hele wese bid. Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.

Goddelike leiding beteken dat God in ons denke werk en ons help om wyse besluite te neem. Baie biddende leraars kan getuig hoe God hulle in hierdie opsig gelei het. Vroeër jare, toe mense heelwat minder geletterd was, het hulle getuig hoe die Gees hulle verstand verhelder het — die gevolg van suksesvolle gebed. Hulle gedagtes was oop vir die leiding van die Gees.

Here, ek bid dat U my op so ’n manier sal lei dat ek ook die aanraking van die Gees in my lewe sal ervaar. Amen.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

’n Lewe van gebed

“God seën die bidder wat met sy hele wese bid. Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.” Dit is E.M. Bounds se aanmoediging vir jou om elke dag te bid. In hierdie sewe kort en kragtige gedagtes oor gebed herinner hy jou hoe belangrik gebed is wanneer jy Goddelike leiding soek om wyse besluite te neem.

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cumbooks.co.za/