’n Lewe van gebedVoorbeeld

’n Lewe van gebed

DAG 3 VAN 7

Biddende denke

’n Mens se hele wese moet betrokke wees in gebed — jou hele lewe, hart, geaardheid en gedagtes.

Wanneer jy bid, moet jou denke ook betrokke wees. Eerstens dink ’n mens oor gebed. Ons denke leer ons wat ons veronderstel is om te bid. Wanneer jy ernstig nadink voor gebed, berei jou denke jou voor om die genadetroon te nader.

Jou denke gaan altyd gebed vooruit, want dit bepaal wat jy in gebed gaan vra.

Here, wanneer ek na u genadetroon toe kom, wil ek myself volkome vir U gee — liggaam, denke en siel. Amen.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

’n Lewe van gebed

“God seën die bidder wat met sy hele wese bid. Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.” Dit is E.M. Bounds se aanmoediging vir jou om elke dag te bid. In hierdie sewe kort en kragtige gedagtes oor gebed herinner hy jou hoe belangrik gebed is wanneer jy Goddelike leiding soek om wyse besluite te neem.

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cumbooks.co.za/