21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 18 VAN 21

Skeur eerder julle harte. Jy kan triomfeer as jy huil, rou en jou hart oopskeur sodat God se krag en teenwoordigheid jou lewe kan deurspoel. Vertel vandag vir God dat jy jou hart oopmaak vir sy genade, ontferming en troue liefde. Vra Hom vir die moed om by sy vooruit-bewegende weermag aan te sluit. Vra Hom om jou oë vir drome en visioene oop te maak.
Dag 17Dag 19

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.