21-Dae VasVoorbeeld
Oorweeg jy dit om aan te gaan met die vas, of wil jy dalk 'n nuwe gewoonte kweek om gereeld te vas? In hierdie hoofstuk wonder die mense of hulle moet aanhou vas en die Here gee vir Sagaria die antwoord. Sedert die dae van Moses het God 'n kalender van vas en feeste ingestel. Altwee het ten doel om mense nader aan Hom te trek. As dit elke dag jou doel is om nader aan God te kom, kan jou vas en feesviering vir die Here heilig wees. Laat God toe om met jou te praat oor jou ervaring van vas. Vra God om jou te help nadink oor hoe die vas jou hart saggemaak en jou beïnvloed het om mense anders te hanteer.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.