21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 19 VAN 21

Voel jou hart en vlees moeg? Soos jy nader aan die einde van jou vastyd kom, dink na oor die heerlike vreugde wat dit bring om hierdie een dag in sy voorhowe deur te bring. Loof Hom vir die maniere waarop jy groei en Hom al hoe meer soek. Ongeag waar jy is, lees vandag hierdie Psalm hardop as 'n gebed tot God. Verpersoonlik dit of voeg iets by. Sing dit uit volle bors of fluister dit net.
Dag 18Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.