21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 15 VAN 21

Die derde en laaste week van jou vas begin nou. As jy deel is van 'n groep, staan tyd af om saam na te dink oor die twee weke wat verby is en om te vier wat God begin het. As jy alleen gevas het, maak seker dat jy jou ervarings neerskryf. Selfs al voel jy of jy nou in 'n groef is, onthou net dat die laaste week moeiliker as die voriges sal wees. Vra God om jou te deursoek en sy lig in al die donker hoekies van jou hart te laat skyn. Vra Hom om jou in hierdie laaste week te suiwer en skoon te was.
Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.