Die God Wat HerstelVoorbeeld

Die God Wat Herstel

DAG 15 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1.Wat is van die vrae wat jy vandag aan God wil vra? Staan tyd af om jou hart in eerlikheid met Hom te deel.

2.Wat moet jy in hierdie tydperk onthou? Wat verwag jy van God in hierdie tydperk?

3.Hoe hanteer jy dit om op God te wag? Is jy ongeduldig, doen jy alles wat jy kan om God “uit te help”? Hoe help Psalm 94 jou terwyl jy op Hom wag?

4.Besin oor die diverse karakter van God. Wat onderhou jou meer in hierdie tydperk, die feit dat Hy 'n magtige Kryger is of 'n sorgsame Herder?

5.Ons kan nie hoop op wat ons sien nie — waarom nie? Hoe volhard jy met hoop in hierdie tydperk? Hoe kan jy die hoop wat jy in Christus het, deel om diegene wat ly, aan te moedig?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Die God Wat Herstel

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugde omdat ons ons hoop op Hom stel. Hierdie Bybelstudie neem ons deur die Adventstyd, ‘n tydperk van wag en groot verwagting op die koms van ons ewige Koning.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans