Die God Wat HerstelVoorbeeld

Die God Wat Herstel

DAG 16 VAN 29

Memoriseervers:

"... danksy die genadige ontferming van ons God. Soos die môreson sal Hy opgaan en uit die hoogte op ons afstraal, om lig te bring aan dié wat in duisternis en in die skaduwee van die dood lewe, om ons voetstappe te rig op die pad van vrede."

Lukas 1:78–79

Uitdaging vir die Week:

Vreugde kom nader. Hierdie week fokus ons daarop om getrou te wag op die wederkoms van Christus. Sy wederkoms sal ons gebrokenheid genees en alles nuut maak. Hy is die God wat herstel. Wat moet God in hierdie tydperk van jou lewe herstel? Hoe sal jy verwagtend en met vreugde wag terwyl jy voorberei vir Hom om dit te doen?

Dag 15Dag 17

Aangaande hierdie leesplan

Die God Wat Herstel

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugde omdat ons ons hoop op Hom stel. Hierdie Bybelstudie neem ons deur die Adventstyd, ‘n tydperk van wag en groot verwagting op die koms van ons ewige Koning.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans