Bemoediging Uit Die WoordVoorbeeld

Johannes 20:16
"Jesus sê vir haar: Maria!"
- In die oomblik van Maria se grootste nood noem haar Verlosser haar op haar naam.
- Vandag noem jou Verlosser jou op jou naam.
- Hy het jou geskep, Hy het jou gevorm en Hy ken jou.
- Hy het jou op jou naam geroep en jy behoort aan Hom.
Gebed: Vader, dankie dat ek aan U behoort. Mag ek daardie versekering uit die diepte van my hart ken, dat U my op my naam roep, en mag ek weet dat u liefde op hierdie oomblik na my uitreik. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag vir Alive aan God bedank! vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Delf dieper deur Romeine

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
