Bemoediging Uit Die WoordVoorbeeld

Johannes 18:36
"Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie …"
- Soms moet ons onthou dat ons aan ‘n ander dimensie behoort.
- Hierdie wêreld is nie ons tuiste nie, ons gaan net daardeur.
- Hierdie tydelike aardse lewe is niks in vergelyking met die toekomstige ewige lewe nie.
- Moet dus nie toelaat dat die lewe jou oorweldig nie, maar behou ‘n ewige perspektief.
Gebed: Vader, dankie dat ek kan staatmaak op U en die ewige dimensie wat op my, as u kind, wag. Mag die dinge van hierdie wêreld vreemd verdof in die lig van u heerlikheid en genade. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag vir Alive aan God bedank! vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Delf dieper deur Romeine

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
