Bemoediging Uit Die WoordVoorbeeld

Romeine 15:13
"En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!"
- Daar is iets so wonderliks daaraan om eenvoudig op God te vertrou.
- Terwyl ons op Hom vertrou, verklaar ons dat Hy bereid is en in staat is om ons te help.
- Wanneer ons aanhou om op Hom te vertrou, kan ons lewens met vreugde en vrede gevul wees.
- Waar vertroue op Hom ons lewensstyl word, kan ons oorloop van hoop.
Gebed: Vader, dankie dat ek my geloof en vertroue in U met kinderlike geloof en verwagting kan plaas. Vul my met vreugde en vrede terwyl ek op U vertrou en mag my lewe met hoop oorloop. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag vir Alive aan God bedank! vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Delf dieper deur Romeine

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
