Bemoediging Uit Die WoordVoorbeeld

Job 17:9
"Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag."
- Daar is ‘n groot beloning vir diegene wat op God vertrou en in sy weë wandel.
- Hou aan die Here vas in moedeloosheid en wanhoop.
- Staan vas en hou aan om te glo.
- HY sal jou vorentoe beweeg en al sterker maak.
Gebed: Vader, terwyl ek op U vertrou en van U afhanklik is, mag my hart gerus wees dat U met my is en dat U my sal help om "die wedloop te voltooi" en sterker te word in my geloof en vertroue in U. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag vir Alive aan God bedank! vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Delf dieper deur Romeine

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
