Bemoediging Uit Die WoordVoorbeeld

Exodus 33:14
"En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?"
- Die grootste versekering wat ons kan hê, is om te weet dat Hy met ons is.
- Hy is vandag met jou en in die probleme en omstandighede wat jy moet hanteer.
- Sy teenwoordigheid is net daar; neem ‘n oomblik om van Hom bewus te word.
- Hy sal jou daardeur bring en aan jou sy rus gee.
Gebed: Vader, mag ek u teenwoordigheid in my lewe nooit as vanselfsprekend aanvaar nie. In die druk en spanning van die lewe, mag u teenwoordigheid ‘n lewende realiteit wees wat vir my siel rus bring. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag vir Alive aan God bedank! vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Staan weer op

Delf dieper deur Romeine

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
